Mẫu tìm kiếm

2 Konings 9:36

36Hulle het teruggekom en hulle het dit vir Jehu vertel. Jehu het toe gesê: “Dit was die boodskap wat die Here gestuur het saam met sy dienaar Elia van Tisbe. Elia het gesê: ‘Die honde sal Isebel se vleis vreet op die oop stuk grond by Jisreël,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index