Mẫu tìm kiếm

Deuteronomium 19:10

10Julle mag niemand wat onskuldig is, doodmaak in die land wat julle God die Here vir julle gee sodat dit julle land kan wees nie. As dit gebeur, dan sal julle skuldig wees, soos ’n moordenaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index