Mẫu tìm kiếm

Ester 8:13

13Die boodskappers moes briewe na elke provinsie neem en al die mense moes weet dat dit ’n wet van die koning is. Die Judeërs moes op daardie dag gereed wees om hulle vyande te straf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index