Mẫu tìm kiếm

Rigters 16:5

5Die leiers van die Filistyne het na haar toe gekom en vir haar gesê: “Jy moet by Simson uitvind hoekom hy so sterk is en hoe ons hom kan vasbind sodat hy nie kan loskom nie. Elkeen van ons sal dan vir jou 1 100 stukke silwer gee.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index